Home » Meer oor Uitkoms » Gemeenskapsbetrokkenheid

Gemeenskapsbetrokkenheid

Ondersteuners vanuit die gemeenskap verryk die lewens van die verstandelik intellektuel gestremdes deur die aanbieding van kundige hulp, betrokke by die geestelike aktiwiteite van die inwoners, die voorsiening van finansiële hulp vir o.a uitstappies, en borg van die verblyfskoste aan hulpbehoewende inwoners.