Home » Meer oor Uitkoms » Finansies

Finansies

Die inkomste vir die bedryf van die Sentrum word verkry van die inwoner-en dagwerkerfooie wat gehef word vir die dienste gelewer. Die Sentrum is finansieël onafhanklik en opereer sonder Staatshulp. Die inkomste en uitgawes van die Maatskappy en die Organisasie word afgespeel teen ‘n jaarlikse begroting wat by die jaarvergadering goedgekeur word.